DIE TROUE VAN

wilmer& minette

U word hartlik uitgenooi om saam met hulle die vreugdevolle geleentheid te deel wanneer hulle hul huweliksbeloftes aflê.

U WORD UITGENOOI

31 Oktober 2026

Ons sien met groot vreugde daarna uit om ons spesiale dag saam met u te vier.

RSVP’s is nou amptelik toe!

SEREMONIE en onthaal

ONS Liefdesverhaal

Van ons eerste ontmoeting tot hierdie spesiale oomblik was ons tyd saam gevul met liefde, lag en onvergeetlike herinneringe.

wilmer coetzer

minette fivaz

ONS GAAN TROU

Ons gaan trou en nooi u hartlik uit om saam met ons hierdie spesiale dag te vier.

Days
Hours
Minutes
Seconds

Bevestig asseblief u bywoning

VASGEVANGDE OOMBLikke

Pragtige oomblikke saam

GESKENKBYDRAES

Julle teenwoordigheid op ons troudag is vir ons die grootste geskenk. Indien julle ons graag verder wil seën, sal ‘n bydrae tot ons nuwe lewe saam met opregte dankbaarheid ontvang word

TROUBESTEMMIMG

Dit is die plek waar ons ons ewigheid saam sal begin.

WAAR OM TE BLY?

Om u verblyf gemaklik te maak, hier is ‘n paar nabygeleë akkommodasie-opsies.

Untitled design 3

Bly reg by die venue met gemaklike, volledig toegeruste eenhede net ‘n paar tree van die viering af.

A little gusthouse

Gesellige en gasvrye akkommodasie geleë net minute van die venue af.

Blue rain guesthouse

Moderne en stylvolle kamers wat ‘n rustige verblyf bied naby die troue-lokasie.