ons storie

Ons begin

In 2021 het ons paaie onverwags gekruis tydens ’n kuier saam met vriende—’n oomblik wat my lewe stilweg sou verander.

Timothy Sandeman

Seremoniemeester

Elke besonderse geleentheid het iemand nodig wat alles bymekaar bring. Ons is bevoorreg om hierdie rol aan iemand toe te vertrou wat vir ons baie beteken.

Kelly Jackson
Salomé Theunissen
Gabbi Venter
Gianna Lusardi

strooimesies

Agter elke bruid staan daar ‘n groep ongelooflike dames wat met liefde, vreugde en ondersteuning elke oomblik nóg meer spesiaal maak.

Francois Fivaz
Schalk Van Der Walt
Tjaart Van Der Walt
Henco Coetzer

strooijonkers

 Elkeen van hierdie manne speel ‘n unieke rol in ons lewens, en ons is bevoorreg om hulle aan ons sy te hê op ons spesiale dag

Die Groot Vraag

SY HET JA GESÊ

Omring deur berge, groenigheid en ‘n rustige oomblik wat net vir ons geskep is.

Twee harte, een belofte, ’n leeftyd saam.

ONS KLEIN GESIN

Saam het ons ’n klein wêreld geskep, gevul met liefde, lag en die oomblikke wat vir ons die meeste beteken.

GESKENKBYDRAES

Julle teenwoordigheid op ons troudag is vir ons die grootste geskenk. Indien julle ons graag verder wil seën, sal ‘n bydrae tot ons nuwe lewe saam met opregte dankbaarheid ontvang word

ONS KAN NIE WAG OM JULLE TE SIEN NIE!

Laat weet asseblief of julle die geleentheid kan bywoon.